Oom Grompie: Luister Mooi
Author: Gert Hugo ISBN: 9781920169633
Hierdie boek is die eerste in ‘n reeks oor Oom Grompie, ‘n bejaarde pensionares wat vir alles – sy kinders en die lewe in die algemeen – kwaad is. ‘n Onverwagte besoeker bring vir hom ‘n boodskap. Oom Grompie leer hoe belangrik dit is om jou liefde vir dié waarvoor jy omgee, te toon.








