| Dedication | |||
Aan my beste broer en beste friend Ek sal jou altyd mis vir die pragtige manier hoe jy ons altyd behandel het Jy was sekerlik die beste onder ons Ek is lief vir jou en hoop om jou gou weer te sien |
|||
| Dedicated By |
Email Address |
Date Added | Gravatar |
| Rudolf | rudolf@repligate.com | 2006-07-28 00:59:21 | |
| Dedication | |||
Viljoen My trane vloei na 18 jaar vir jou, vir die eerste keer. Ek wens ek het die voorreg gehad om jou te ken. Jy leef in almal se harte wat jou kon ken voort. Ek sal so ver ek kan hul trane afvee, en hul liefhe. Kan nie wag tot ons ontmoet nie. |
|||
| Dedicated By |
Email Address |
Date Added | Gravatar |
| Alet | aletb@polka.co.za | 2006-10-05 15:50:34 | |
| Dedication | |||
| Viljoen, jou dood is nog so vars in my geheue soos gister. Ek dink vanaand aan jou en wonder nogsteeds hoekom jy en soveel ander jong mense so sinneloos moes sterf? Die land waarvoor julle so hard geveg het, en jou jong lewe voor moes gee, is in chaos vandag! Rus in vrede my vriend, ek sal jou nooit vergeet nie, en dankie wat jy vir ons en ons vaderland gedoen het. Tot ons weer ontmoet! | |||
| Dedicated By |
Email Address |
Date Added | Gravatar |
| Andre Claassen | andre.claassen@sasktel.net | 2012-11-11 22:03:04 | |
| Dedication | |||
| Viljoen, jou dood is nog so vars in my geheue soos gister. Ek dink vanaand aan jou en wonder nogsteeds hoekom jy en soveel ander jong mense so sinneloos moes sterf? Die land waarvoor julle so hard geveg het, en jou jong lewe voor moes gee, is in chaos vandag! Rus in vrede my vriend, ek sal jou nooit vergeet nie, en dankie wat jy vir ons en ons vaderland gedoen het. Tot ons weer ontmoet! | |||
| Dedicated By |
Email Address |
Date Added | Gravatar |
| Andre Claassen | andre.claassen@sasktel.net | 2012-11-11 22:03:20 | |
| Story | |||
Killed in a Contact |
|||
| Added By | Email Address | Date Added | Gravatar |
| John Dovey | dovey.john@gmail.com | 2002-11-25 09:03:53 | |
| Story | |||
Viljoen du Toit, O/Kpl Medic, 201 Bn, Golf Kompanie, Pel 3.Sterf in kontak Oos van Kunene rivier wes van CuamatoAngola April 1988. Die kontak het plaas gevind tussen SWA Gebiedsmag Romeo Mike (reaksie mag) (wat die gebied gedomineer en skoon gehou het van SWAPO terroriste) en Angolese/Kubaanse magte. 'n Paar Boesmans sterf ook in die kontak en baie ander lede is gewond en "ge-casevac". Viljoen kon nie na die kontak opgespoor word nie (asook ander lede van die pelaton). Sommige het eers na dag drie in SWA aangekom. Viljoen se liggaam is later deur verkennings elemente in 'n "vlakgraf" weg van die kontak toneel gevind. Hy was definatief in die kontak gewond en is deur die terroriste weg gevoer. 'n Baie netjiese en deeglikke jongman het sy lewe verloor wat ek sien as die draaipunt van die "bosoorlog" na 'n "semi-konvensionele" oorlog teen die Kubaans/Russies/Oos Duitse/Angolese beskermhere van die Swapo terroris bendes. Viljoen en almal wat hul lewe gelaat het word gesallueer. "Die stryd is nie teen die vlees nie maar teen die gees wat nie vernietig kan word nie".Ek was sy Kompanie Bevelvoerder |
|||
| Added By | Email Address | Date Added | Gravatar |
| Johan Duvenage | duv_sec@global.co.za | 2007-11-17 06:48:38 | |
| Story | |||
Some more details on my Son, Pieter Gerhardus Viljoen Du Toit.
|
|||
| Added By | Email Address | Date Added | Gravatar |
| MS and Marienne du Toit | msdt@yebo.co.za | 2009-06-11 15:07:52 | |
| Story | |||
| Added By | Email Address | Date Added | Gravatar |
| Fires(Johan) v Vuren | johan@jonkmanspruit.co.za | 2012-12-30 11:12:51 | |
![South African Roll of Honour: View Person Information [Du Toit, P.G.V., L-Cpl] (400)](assets/banner/view_person.png)




















