Person Information
[Oosthuizen, P.J.R., 2Lt]
Details of the Person
Person
Number
1707 *
Surname Oosthuizen  (71) Initals P.J.R. Views 1353
Date 1980-03-14 (1) Date of Birth 1959-03-27 Corps ARMY
Year 1980 (189) Place Unknown
Full Names Phillipus Jacob Rudolph (Flippie) Military
Number
Death Age 20 (20)
Cause Detail
Cemetery Grave
War BORDER SWA/Namibia Border War
Unit 5SAI (32)
5th South African Infantry
Rank
2nd Lieutenant
Rank 2Lt (325)
Description 2nd Lieutenant
Address LT, Lieutenant
Awards

Awards Unknown

I have no information on what awards (if any) this person received.

Please email any information you have on the awards of this person to John Dovey (john@justdone.co.za)

Dedications

No Dedication

No dedications have been posted for this person as yet.
Please post a dedication for this person by clicking on the "Add Dedication" button.

Stories
List of Stories
Story

Lt Oosie was van 5SAI (Ladysmith) gestasioneer te Nkongo (54BN, Sektor 10). Hy het in Maart 1980 gesneuwel (nie meer seker oor die presiese datum nie) tydens 'n voertuighinderlaag, ongeveer 5km vanaf die basis op die Chandelier, rigting Elundu.

Hy was in bevel van 'n aantal voertuie (heelwaarskynlik 3 of 4), met 'n sapper element wat die pad gevee het, om 'n konvooi vanaf Elundu te gaan haal. Die sapper element was kampers gewees (ek en van my troepe het net teruggekom vanaf 'n patrollie saam met Infaterieskool, dus was die DP sappers nie beskikbaar nie). Die sapper berskermingselement het baie vars spore en tekens van stellings weerskante van die pad gekry en sodoende ook aan lt Oosie geraporteer.

Intussen het 'n 32 voertuig element by die Chandelier/Nkongo kruising gewag, want die konvooi was vir hulle geoormerk. Lt Oosie het vanaf sy Buffel geklim, na die spoer gaan kyk en besluit om dit aan die basis te rapporteer. Hy en die seiner het die B52 opgestel langs die pad en die radio antena in 'n boom gegooi, toe die hinderlaag gespring word.

Op daardie stadium was enkele troepe op die grond met die sapper veespan wat in die middel van die Chandelier vasgepen gele het. In die chaos is alle kontak met Lt Oosie verloor en na die skietgeveg (wat met booster gelaaide 82mm mortiere vanaf Nkongo bygestaan is) het almal na hom begin soek.

In die eerste paar minute na die geveg is gevrees dat hy dalk gevangene kon geneem gewees het, en daar was sulke geerugte dat hy gesien is saam met die Swapo's wat oor die pad gevlug het. Sy liggaam is egter gevind 'n ent vanaf die radio. 'n Vyandelike mortier het naby hom geval toe hy gesoek het vir skuiling tydens die vuurgeveg. Sy liggaam was vol mortier skrapnel.

Toe die geveg uitbreek het die 32 element wat by die kruising gewag het onmiddelik op hulle voertuie gespring en na die kontak gejaag en sommer in die ry vanaf die Buffels met mortiere losgetrek.

Dit was op hierdie stadium dat die vyand onttrek het.

Added By Email Address Date Added Gravatar
Wessel Roodt (Genie korporaal 1980 re Nkongo) wessel@thokozela.co.za 2008-10-17 11:10:40 Gravatar Image
Story

Ek was die persoon wat LT. Oosthuisen gehelp het om die B52 op te stel om die spoor rapport deur te sein na Bok van Zyl toe. Ek het ook gehelp om vir Oosie op die 32 Bn Buffel te laai nadat ek hom in die bos gekry het. Dit was 'n moeilike dag, ek sal dit nooit vergeet nie.

LT. Oosthuisen: Ons sal jou nooit vergeet nie.

Rus in vrede.

Added By Email Address Date Added Gravatar
Sktr. G Bezuidenhoudt gerhard.bezuidenhout@sasol.com 2009-04-16 22:49:45 Gravatar Image
Story
Baie dankie vir alles wat julle vir my Ouboet gedoen en beteken het.Ek kan sommer aflei dat julle opregte vriende was.Ek hoop julle het rustigheid in jul harte.Sterkte vorentoe.

Groete
Fourie Oosthuizen
Added By Email Address Date Added Gravatar
Fourie Oosthuizen foosthuizen@grinaker-lta.co.za 2010-09-22 12:02:55 Gravatar Image
Story
Baie dankie vir alles wat julle vir my Ouboet gedoen en beteken het.Ek kan sommer aflei dat julle opregte vriende was.Ek hoop julle het rustigheid in jul harte.Sterkte vorentoe.

Groete
Fourie Oosthuizen
Added By Email Address Date Added Gravatar
Fourie Oosthuizen foosthuizen@grinaker-lta.co.za 2010-09-22 12:04:23 Gravatar Image
Story
I was in camp at Nkongo when this tragic event happened and clearly remember Lt oosthuizen being a quiet gently spoken man-still remember clearly. A terrible loss. I would like to keep in touch with people from this time particularly drivers with me. Remember "Busy" Bezuidenhout well-we had a really good team of experienced drivers who he was a key part of.
Added By Email Address Date Added Gravatar
Rob Hoppe robhoppe@eastcoast.co.za 2011-02-15 22:01:44 Gravatar Image
Story
I was in camp at Nkongo when this tragic event happened and clearly remember Lt oosthuizen being a quiet gently spoken man-still remember clearly. A terrible loss. I would like to keep in touch with people from this time particularly drivers with me. Remember "Busy" Bezuidenhout well-we had a really good team of experienced drivers who he was a key part of.
Added By Email Address Date Added Gravatar
Rob Hoppe robhoppe@eastcoast.co.za 2011-02-15 22:02:00 Gravatar Image
Images
List of Images
Fort Klapperkop Memorial - Wall of Remembrance
List of Images
Person Number Name
1697 [Murphy, J.K., Maj]
1698 [Erasmus, A., Capt]
1699 [Du Toit, J.J., Lt]
1700 [Geddes, P.W., Lt]
1701 [Grundling, C.S., Lt]
1702 [Muller, C. de J., Lt]
1703 [Buys, J.L., 2Lt]
1704 [Du Preez, I.P., 2Lt]
1705 [de Villiers, A.E., 2Lt]
1706 [Muller, J.M.H., 2Lt]
1707 [Oosthuizen, P.J.R., 2Lt]
1708 [Patrick, T.S., 2Lt]
1709 [Van Heerden, W.G., 2Lt]
1710 [Van Der Walt, P., 2Lt]
1711 [Da Costa, A.M., SSgt]
1712 [Van der Linde, M.J., SSgt]
1713 [Braz, S.D., Sgt]
1714 [Gericke, B.Z., Sgt]
PJR Oosthuizen  
Upload a new Image
QR Code